top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Man by hoogspanningkabelkas doodgeskok

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 6, 2025
1 min read

‘n Man se liggaam is in ‘n hoogspanningskabelkas in die Vrysaatse dorp Parys se nywerheid-gebied gevind. Volgens The Citizen het polisie bevestig dat die man doodgeskok het en dat ‘n nadoodse ondersoek ingestel is. Die kas se slot was geknip en daar was glo ook gepoog om die hoogspanningskabel te knip. Dit, terwyl die Vrystaatse dorp al vir ‘n geruime tyd gebuk gaan onder gereelde voorvalle van diefstal en vandalisasie van die kragnetwerk. Geen verdere inligting oor die insident is in hierdie stadium nog bekend nie.

 
 
 

Comments


bottom of page