top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Man tronk toe vir meisie se branddood

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
1 min read

Die Botshabelo-landdroshof in die Vrystaat het ‘n 45-jarige man tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir die wrede moord op sy meisie.

Klaas Banyane het na bewering petrol oor sy meisie gegooi en haar aan die brand gesteek.

Die voorval het in Junie verlede jaar in Botshabelo plaasgevind.

Die slagoffer is na die Pelonomi-hospitaal geneem, maar is later aan haar beserings oorlede.

‘n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê Banyane het gevlug, maar is later in Verkeerdevlei opgespoor en in hegtenis geneem.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page