top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mangaung distansieer hom van 'n ongemagtigde e-pos

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit distansieer hom van 'n e-pos en die inhoud daarvan nie deur die stadsbestuurder of die munisipaliteit gemagtig, uitgereik of onderskryf is nie.


Volgens die munisipaliteit se sosiale media doen hy ’n beroep op lede van die publiek om nie op enige versoeke, instruksies of inligting in die bedrieglike e-pos te reageer of daarvolgens op te tree nie.


Lede van die publiek word ook aangeraai om enige kommunikasie van dié aard deur die Munisipaliteit se amptelike kommunikasiekanale te verifieer.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page