top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mangaung-inwoners word gemaan om water spaarsamig te gebruik

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 18, 2024
1 min read

Watertoevoeronderbrekings word steeds in sekere dele van Mangaung, as gevolg van die aan- en afbehandelingsproses, ervaar. Volgens ‘n media-verklaring word water verdeel om noodsaaklike areas soos hospitale te onderhou, en as gevolg van die waterrantsoenering word inwoners aangeraai om water spaarsamig te gebruik terwyl die watertoevoer herstel. Beide die Welbedacht- en Maselspoortdamme word erg deur beide behandeling en herstel geraak, maar die stelsel sal volgens die Manguang Metro Munisipaliteit se kommunikasiebestuurder, Qondile Khedama, mettertyd na normaal terugkeer.

 
 
 

Comments


bottom of page