top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mashatile beloof beter voorbereiding vir toekomstige natuurrampe

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
1 min read

Waarnemende president Paul Mashatile het beter voorbereiding vir toekomstige natuurrampe beloof. Hy het tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in die Vrystaat besin oor die impak en lewensverlies van die sneeustorm wat die naweek op die N3 plaasgevind het. Duisende was oor die naweek in ysige toestande gestrand. Hy het erken dat die owerhede nie voorsien het dat die sneeustorm so ‘n beduidende impak sou hê en wydverspreide ontwrigting sou veroorsaak nie. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page