Mashatile doen ‘n beroep op die herlewing van aktivisme
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 2 hours ago
- 1 min read
Adjunkpresident Paul Mashatile doen ‘n beroep op die herlewing van aktivisme om die vele uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, te beveg.
Hy sê Suid-Afrika is op ‘n beslissende oomblik waar die besluite wat geneem word, sy toekoms sal vorm.
Mashatile het kommer uitgespreek oor die volgehoue hoë vlakke van armoede en ongelykheid in die land.








Comments