top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mashatile wens Jacob Zuma ’n spoedige herstel toe

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9
1 min read

Die adjunkpresident, Paul Mashatile, het die voormalige president, Jacob Zuma, ’n spoedige herstel toegewens te midde van berigte dat hy in KwaZulu-Natal in die hospitaal opgeneem is.


Mashatile het die opmerking gemaak terwyl hy Vrydag in Johannesburg vir die ANC veldtog gevoer het.


Hy sê die Presidensie sal voortgaan om Zuma se toestand te monitor te midde van teenstrydige berigte oor waar hy hom bevind.


LUISTER HIER:


Paul Mashatile

Jacob Zuma. FOTO: News24
Jacob Zuma. FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page