top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Matige koffieverbruik het sy voordele

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • May 7
  • 1 min read

‘n Nuwe grootskaalse studie dui daarop dat matige koffieverbruik kan help om stresvlakke te verlaag en die risiko van gemoedsversteurings te verminder.

Volgens die studie beïnvloed kafeïen mense verskillend as gevolg van genetiese verskille.

In sommige gevalle kan dit konsentrasie en prestasie verhoog en in ander gevalle stresvlakke verlaag.

Die studie beveel steeds aan om verbruik tot ongeveer twee koppies per dag te beperk, verkieslik voor middagete.

‘n Nuwe grootskaalse studie dui daarop dat matige koffieverbruik kan help om stresvlakke te verlaag en die risiko van gemoedsversteurings te verminder. FOTO: Wix
‘n Nuwe grootskaalse studie dui daarop dat matige koffieverbruik kan help om stresvlakke te verlaag en die risiko van gemoedsversteurings te verminder. FOTO: Wix

Comments

bottom of page