Mbeki beweer sommige Eskom-bestuurders vererger beurtkrag doelbewus

Jul 5
1 min read
Voormalige president Thabo Mbeki beweer dat sommige Eskom-bestuurders beurtkrag doelbewus vererger het om voordeel uit noodverkrygingsprosesse vir steenkool te trek.
Mbeki het die bewerings tydens die National Democratic Revolution-seminaar gemaak en gesê ‘n uitgelekte verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid steun sy bewerings.
Die vakbondfederasie Saftu vra nou dat die verslag openbaar gemaak en die bewerings ondersoek word.









Comments