top of page

Mchunu se stafhoof se huis is deursoek

  • Writer: Ilde Roos
    Ilde Roos
  • Oct 10
  • 1 min read

Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se stafhoof, Cedrick Nkabinde, veroordeel die optrede teen hom en die minister.


Hy het Donderdag in 'n mediakonferensie gesê polisiebeamptes het sy huis deursoek en sy elektroniese toestelle gekonfiskeer.


Sy kommentaar kom kort nadat die polisie die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, se huis deursoek en sy elektroniese toestelle gekonfiskeer het.


Nkabinde sê die tydsberekening van hierdie deursoekings is verdag.


LUISTER:



Cedrick Nkabinde. FOTO: X
Cedrick Nkabinde. FOTO: X

Comments


bottom of page