top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MEDEDINGENDE KRAGSPORT: Rayno Nel maak geskiedenis as eerste Afrikaner wenner in Wêreld Sterkman-kompetisie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
1 min read

Die voormalige CUT- en Cheetahs-losvoorspeler Rayno Nel het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaner te word wat die Wêreld se Sterkste Man-titel verower het. Die 30-jarige Suid-Afrikaner met ‘n gewig van 148 kg het die verdedigende kampioen Tom Stoltman in Sacramento met net ‘n halwe punt geklop om met die titel weg te stap. Dit was die eerste oorwinning deur ‘n debutant by die kompetisie sedert 199  met Nel wat eers twee jaar gelede ernstig begin het met sterkman-opleiding terwyl hy as ‘n elektriese ingenieur gewerk het. Nel het die oomblik as surrealisties beskryf en gesê dit is ‘n eer om Suid-Afrika te verteenwoordig in hierdiè unieke sportsoort.

 
 
 

Comments


bottom of page