top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mededingingskommissie vra vir billikheid in pryse vir noodsaaklike voedselitems

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2024
1 min read

.Die Mededingingskommissie vra vir billikheid rakende die prysbepaling van noodsaaklike voedselitems. Die kommissie het kommer uitgespreek oor kleinhandelaars se hoë voedselpryse, ten spyte van die verbeterde inflasie vlakke. Volgens die kommissie is pryse steeds ‘n bekommernis vir baie huishoudings, aangesien pryse nie so vinnig daal as wat dit moet nie. Die kommissie waarsku kleinhandelaars teen moontlike sanksies as die pryspatrone voortduur.

 
 
 

Comments


bottom of page