top of page

'Mediavryheid is 'n hoeksteen van demokrasie'

  • Writer: Ilde Roos
    Ilde Roos
  • Oct 10
  • 1 min read

Die DA veroordeel enige poging deur die staat om mediavryheid te beperk ten sterkste en beskryf dit as ongrondwetlik en ondemokraties.


Dit volg ná opmerkings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, vroeër hierdie week dat joernaliste wat sogenaamde waninligting versprei, ondersoek moet word en selfs tronk toe gestuur moet word.


Die DA-woordvoerder, Willie Aucamp, sê mediavryheid is ’n hoeksteen van demokrasie en dat joernaliste ’n belangrike rol speel in die blootstelling van korrupsie.


LUISTER:



Willie Aucamp. FOTO: Facebook
Willie Aucamp. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page