Mediese fondse se ledebydraes verhoog bo die aanbevole koers

1 hour ago
1 min read
Mediese fondse het toenames in ledebydraes aangekondig wat bo die aanbevole koers is.
Die Raad op Mediese Skemas het aanbeveel dat die verhogings tot 3,8 % beperk word. Sommige mediese fondse het egter verhogings van tot 8,9 % vir 2027 aangekondig.
Mediese fondse met die hoogste verhogings sluit Momentum Health en Discovery Health Medical Scheme in.








Comments