top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Mediese mylpaal vir spysvertering in Bloemfontein behaal

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Pasiënte met Gastro-oesofageale refluksiekte (GERD) kan nou sonder indringende chirurgie verligting kry deur innovering wat Emoyamed bekendgestel het. Emoyamed skryf op Facebook dat hulle "die eerste van 'n unieke endoskopiese prosedure in Bloemfontein voltooi het". Hierdie baanbrekende prosedure bied nuwe hoop vir pasiënte wat ly aan simptome van refluksiekte en branderigheid. Met die oplossing herstel pasiënte vinniger en met meer gemak. Emoyamed skryf verder hulle is trots om aan die spits van "gevorderde, pasiëntgesentreerde sorg te wees" en die nuutste mediese tegnologie na die gemeenskap te bring.

 
 
 

Comments


bottom of page