Meer as 4 600 gevangenisse word uit Orkaan Milton se pad ontruim

Oct 9, 2024
1 min read
Vanaf Florida in Amerika ontruim die departement van korrektiewe dienste gevangenisse. BBC berig dat meer as 4600 gevangenisse tot dusver uit die pad van die verwagte Orkaan Milton geskuif is. Amerikaanse president Joe Biden het Florida-inwoners gesmeek om te ontruim. Volgens Eye Witness News waarsku Biden dat die kategorie 5-storm, in die ergste natuurramp die eeu, kan ontaard. Terwyl Orkaan Milton, die tweede grootste een is in soveel weke, het lugrederye, vanweë opeenhopins op snelwee, ekstra vlugte vanaf Tampa, Orlando, Fort Myers en Sarasota herlei.








Comments