top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Meer as 40 organisasies hou optog teen Bela-wet

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 5, 2024
1 min read

Die VF Plus is een van die meer as 40 organisasies wat Dinsdag aan ʼn optog uit protes teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, ook bekend as die Bela-wet gaan deelneem. Die optog sal by die Voortrekker Monument in Pretoria begin en by die Freedom Park erfenisterrein eindig. Die prarty is van die begin af teen die wet gekant, en volgens VF Plus se Wouter Wessels poog die wet nie om ʼn probleem in die onderwyssektor aan te spreek nie, maar om eerder ʼn nuwe probleem te skep. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page