top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Meer as 500 mense word per week in SA vermoor

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2024
1 min read

Die jongste misdaadstatistieke het getoon dat byna sesduisend-200 mense in drie maande vermoor is. Dit is net meer as tweeduisend mense wat per maand in Suid-Afrika vermoor word, wat meer as 500 mense per week is. Vier van die nege provinsies in die land het ook toenames in moordsake aangeteken. Die statistieke het ook aan die lig gebring dat die polisie meer as 153-duisend-637 kontakmisdaadsake tussen April en Junie aangeteken het, ‘n algehele toename van twee-komma-ses persent.

 
 
 

Comments


bottom of page