top of page

Meer as R2 miljoen aan uitgestelde begrotingsrede bestee

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Apr 30
  • 1 min read

Die Nasionale Tesourie het byna R2.4 miljoen aan diensverskaffers bestee vir die begrotingsrede van 19 Februarie 2025 wat uitgestel is. Die bedrag sluit verblyf, vlugte, padvervoer asook reis- en verblyftoelaes uit. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het in antwoord op ‘n parlementêre vraag onthul dat die geld bestee is aan kos, drukwerk, redigering en vertaling, en onder andere die goedere en dienste wat vir die geleentheid verskaf is.

 
 
 

Comments


bottom of page