top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Meer waterowerhede lewer onveilige drinkwater

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 30
  • 1 min read

Dit het tydens die FW de Klerk-stigting se Konstitusionele Regte-konferensie aan die lig gekom dat al hoe meer waterowerhede in Suid-Afrika onveilige drinkwater lewer.


Volgens sprekers by die konferensie raak finansiële wanbestuur in munisipaliteite die voorsiening van skoon drinkwater.


Hoewel die lewering van skoon drinkwater 'n grondwetlike verpligting is, het die persentasie waterowerhede wat besmette drinkwater lewer, van 5% in 2014 tot 46% toegeneem.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page