Mel Gibson se draaiboekskrywer praat oor die idee van ‘n 'Passion'-vervolg
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Dec 17, 2025
- 1 min read
Mel Gibson se draaiboekskrywer, Randall Wallace, het onthul dat Gibson se komende tweedelige fliek oor die Opstanding ontstaan het uit ‘n gesprek wat die twee gehad het oor die Protestantse klem op Christus wat die dood oorwin.
Wallace het saam met Gibson gewerk aan The Passion of the Christ.
Wallace, ‘n Baptis, het die belangrike simboliek van die kruisbeeld in die Rooms-Katolisisme, wat Jesus steeds aan die kruis wys, gekontrasteer met die algemene Protestantse uitbeelding van die kruis as leeg.
LUISTER:
Randall Wallace







Comments