top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Melania Trump ontken verbintenisse met Jeffrey Epstein

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Apr 10
  • 1 min read

Die Amerikaanse eerste dame, Melania Trump, het verbintenisse met Jeffrey Epstein ontken en aan verslaggewers by die Withuis gesê dat enige bewerings wat die twee verbind, moet eindig.


In ‘n verrassingsaankondiging Donderdag het die eerste dame versoek dat kongresverhore gehou word vir oorlewendes van Epstein se sekshandel. Sy het ook aanlyn gerugte ontken dat Epstein haar aan Donald Trump voorgestel het en dit gemene pogings om haar reputasie te laster, genoem.


Dit is onduidelik wat tot die aankondiging gelei het. Melania sê sy was nie ‘n slagoffer van Epstein nie, wie sy slegs kortliks in 2000 ontmoet het.


Melania Trump. FOTO: LA Times
Melania Trump. FOTO: LA Times

 
 
 

Comments


bottom of page