top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Meningsverskille oor die Bela-wet moet vandag uitgestryk word

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 13, 2024
  • 1 min read

Soos deur president Cyril Ramaphosa vasgestel, is vandag die finale sperdatum vir partye om hul meningsverskille oor klousule vier en vyf van die BELA-wet uit te stryk. SABC News berig ondanks 'n skikking tussen die vakbond en die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het die presidensie twyfel uitgespreek oor die ooreenkoms se wettigheid. Solidariteit se operasionele hoof, Werner Human, sê daar was 'n formele proses by Nedlac en dat daar twee ooreenkomste was. Hy sê die Presidensie het 'n behoorlike mandaat vir hierdie ooreenkoms verseker.

 
 
 

Comments


bottom of page