Mense word aangemoedig om Boomplantweek te ondersteun

Sep 1
1 min read
Die Vereniging van Staatsamptenare moedig mense aan om vanjaar se Boomplantweek te ondersteun, wat Dinsdag, 1 September, begin.
Vanjaar se fokus is op volhoubare omgewingsbestuur, die vergroening van gemeenskappe en die bevordering van inheemse bome.
Die week is ook ’n oproep om natuurlike stelsels te beskerm wat noodsaaklik is vir lewe en die versterking van gemeenskappe.
Volgens die vakbond se Claude Naiker is Boomplantweek ’n belangrike gebeurtenis.
LUISTER HIER:
260901nClaudeNaikerArbourWeek








Comments