Meta onttrek nuwe KI-beeldfunksie ná kritiek

Jul 12
1 min read
Meta het ‘n nuwe funksie verwyder wat mense toegelaat het om hul kunsmatige intelligensie- instrument te gebruik om vals beelde van gebruikersinhoud op Instagram te maak.
Die funksie was deel van ‘n breë bekendstelling van Muse Image, ‘n nuwe KI-beeldgenereringsinstrument. Dit het gebruikers van die Meta KI-kletsbot toegelaat om publieke rekeninge op Instagram te merk en inhoud op daardie rekeninge te gebruik om KI-gegenereerde of gewysigde inhoud en beelde te skep.
Die BBC berig dat die funksie kritiek ontlok het weens privaatheidskwessies, wat daartoe gelei het dat Meta die funksie verwyder het.









Comments