top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Miljarde rande is begroot om ongelykheid in sport aan te spreek

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 17, 2025
1 min read

Daar word oor ‘n begroting van R6,1 miljard, wat daarop gemik is om ongelykheid in sport aan te spreek, toesig gehou. So sê die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur, Joe McGluwa. Hy sê die begroting is ook daarop gemik om sport, kuns en kultuur te transformeer, te bewaar, te beskerm en te bevorder. Die komitee het die R5 miljoen, wat aan die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging toegeken is, verwelkom. McGluwa het aan die parlement gesê Safa sal voor die komitee verskyn om sy stand van sake te bespreek.

 
 
 

Comments


bottom of page