top of page

Miljoene kriminele sake bly onopgelos

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 3 days ago
  • 1 min read

Meer as 13-miljoen kriminele sake is die afgelope 10 jaar onopgelos in Suid-Afrika gesluit.


Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het dit onthul terwyl hy ‘n vraag in die parlement beantwoord het.


Volgens Cachalia was 61.7% van die meer as 21-miljoen sake wat gedurende hierdie tydperk geopen is, gesluit en onopgelos.


Volgens die Build One South Africa (BOSA)-party, sukkel die polisie om tred te hou met die misdaadvlakke in die land.


Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page