top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Miljoene maak op maatskaplike toelaes staat

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
1 min read

Die aantal Suid-Afrikaners wat op maatskaplike toelaes staatmaak, het vanjaar tot 40,1% toegeneem, dus altesaam 25,4 miljoen mense. SABC News berig dit is volgens die jongste Algemene Huishoudelike Opname wat deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) vrygestel is. Intussen berig Primedia dat meer as 200 000 Suid-Afrikaners se Sassa-toelaes vertraag word. Dit weens kommer oor beweerde onbekende inkomstes. Wanneer Sassa-begunstigdes se finansiel situasie verander, soos as hulle nuwe werk gekry het, is hulle verplig om Sassa in te lig en hul toelae te kanselleer, wat in sommige gevalle glo nie gebeur nie.

 
 
 

Comments


bottom of page