Miljoene nuwe kiesers word by die kieserslys gevoeg
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Aug 4
- 1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê meer as twee miljoen nuwe kiesers is sedert 2024 by die kieserslys gevoeg.
Die OVK sê dat hulle hul registrasieteiken van 29 000 stemgeregtigde kiesers oortref het.
Die kommissie het hul laaste kiesersregistrasie-naweek voor vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gehou.
Stemgeregtigdes kan steeds tot Vrydag aanlyn op die OVK-portaal registreer.








Comments