top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Miljoene rande word nog benodig om Daybreak Foods van ineenstorting te red

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
1 min read

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) wil R500 miljoen insamel om Daybreak Foods van ineenstorting te red. Die OBK het reeds 250 miljoen rand van die Staatsamptenare Pensioenfonds ontvang, maar benodig die bykomende fondse om krediteure se eise te vereffen. Intussen het krediteure reeds ‘n aansoek om likwidasie ingedien wat na verwagting Dinsdag in die Pretoria-hooggeregshof in Gauteng aangehoor sal word. Daybreak staar likwidasie in die gesig en loop die risiko van meer as drieduisend werkverliese as hulle nie teen Vrydag befondsing ontvang nie.

 
 
 

Comments


bottom of page