Miljoene Sassa-toelaes is aan oorledenes betaal
- Armando Pieters

- Sep 10
- 1 min read
Volgens die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) is derduisende oorlede begunstigdes steeds in die afgelope drie finansiële jare betaal. Volgens ‘n verslag is oor die 32 miljoen toelaes in die 2021/22 finansiële jaar aan afgestorwe begunstigdes betaal. Die volgende jaar is meer as 26 miljoen en in die 2023/24 finansiële jaar het Sassa oor die 15 miljoen oorledenes betaal. Dit kom neer op meer as 74 miljoen transaksies, waarvan in sommige gevalle dieselfde oorledene meer as een betaling ontvang het.





Comments