top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Miljoene word spandeer om onwettige buitelanders te deporteer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
1 min read

Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê Suid-Afrika het hierdie jaar binne vyf maande, meer as 52 miljoen rand bestee om net minder as 18-duisend buitelanders wat onwettig in die land is, te deporteer. Daar is verder in totaal meer as 150-duisend aangetekende asielsoekers en vlugtelinge in die land, met die meeste van Ethiopië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Bangladesj. Onwettige immigrante stroom na Suid-Afrika aangesien dit vir hulle ‘n aantreklike bestemming is om ʼn lewe te skep, wat ‘n massiewe las op die land se belastingbetalers plaas.

 
 
 

Comments


bottom of page