top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Minder pyn by die pompe vir motoriste

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 29, 2025
1 min read

‘n Aansienlike verlaging in brandstofpryse is volgende week op die kaarte. Maandeinddata van die Sentrale Energiefonds toon aansienlike oorverhalings in beide petrol- en dieselpryse. Petrolpryse sal tussen 64 en 78 sent per liter daal, en diesel gaan met sowat 90 sent per liter daal. Ontleders sê die positiewe globale ruoliemark en ‘n stabiele rand het tot die oorverhalings bygedra.

 
 
 

Comments


bottom of page