top of page

Minister Ramokgopa gaan die elektrisiteitsprysbeleid hersien

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 18
  • 1 min read

Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, is aktief besig om belanghebbendes te betrek om Suid-Afrika se elektrisiteitsprysbeleid te hersien. Die doel is om ‘n balans te vind tussen bekostigbaarheid vir huishoudings en nywerhede en Eskom se volhoubaarheid. Volgens Ramokgopa is die styging in die koste van elektrisiteit is te hoog en hy beoog om hierdie hersiening teen die einde van Junie te voltooi.

 
 
 

Comments


bottom of page