top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Minister Simelane staar weer korrupsiebewerings in die gesig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 1, 2025
1 min read

Die minister van menslike nedersettings, Thembi Simelane, staar nog ‘n korrupsieskandaal in die gesig. Die naweek se verslae dui daarop dat die minister betrokke was by korrupsie waarby haar vorige werkgewer, Vitrovian, en Eskom betrokke was. Daar word beweer Simelane is R700 000 rand betaal om betogings by die Kusile-kragstasie te stop. Simelane is steeds onder ‘n wolk van bewerings wat die VBS-bankskandaal betrek. Die DA se Glynnis Breytenbach sê hulle sal strafregtelike klagte teen die minister lê. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page