top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa: 'Die petrolprysverlaging moet werklike verligting bring'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Aug 4
  • 1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) vra dat die regering moet verseker dat die verlaging in die petrolprys werklike verligting in voedsel- en vervoerkoste meebring.


Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het ’n daling van 52 sent per liter in petrolpryse aangekondig. Daar sal egter ’n styging van R1,38 per liter in dieselpryse wees. Paraffien sal ook met R1,52 per liter styg.


Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle is diep bekommerd oor die styging in paraffienpryse.


LUISTER HIER:


Phakamile HlubiMajola

Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Auto Forum
Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Auto Forum

 
 
 

Comments


bottom of page