top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa is gekant teen planne om voertuigregistrasie- en lisensiefooie te verhoog

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13
1 min read

Die personeelvereniging vir die motorbedryf (Misa) maak beswaar teen planne om voertuigregistrasie- en lisensiefooie te verhoog.


Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het planne aangekondig om voertuigregistrasiefooie te verhoog.


Dit volg op 'n aankondiging deur die nasionale Departement van Vervoer om die fooie vir die hernuwing van lisensieskyfies te verhoog.


Misa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê motoriste sukkel reeds met die hoë brandstofpryse.


LUISTER HIER:


Phakamile Hlubi-Majola

Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Autoforum
Phakamile Hlubi-Majola. FOTO: Autoforum

 
 
 

Comments


bottom of page