Misa kritiseer die terughouding van munisipaliteite se befondsing
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 10
- 1 min read
Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) kritiseer die regering se besluit om befondsing van sommige munisipaliteite terug te hou.
Die Nasionale Tesourie het vandeesweek bevestig dat dié munisipaliteite nie hul toekennings vir Julie sal ontvang nie. Volgens die Tesourie is die besluit geneem weens volgehoue verkwistende besteding in hierdie munisipaliteite.
Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hierdie besluit straf kwesbare gemeenskappe.
LUISTER HIER:
Phakamile Hlubi-Majola








Comments