Misa sê werkers sukkel met die hoë koste van mediese fonds

Jun 11
1 min read
Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) sê werkers sukkel om te oorleef weens die hoë koste van mediese fondse.
Die vakbond sê werkers kies nou om mediese fondsskemas te verlaat omdat dit onbekostigbaar is. Misa sê werkers sukkel reeds met die hoë lewenskoste in Suid-Afrika.
ʼn Misa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê jongmense word van mediese fondse uitgesluit omdat hulle dit nie kan bekostig nie.
LUISTER HIER:
Phakamile Hlubi-Majola









Comments