top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa veroordeel die vrylating van Mudzinganyama nadat hy vroue gedreig het

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) het kritiek uitgespreek oor die vrylating van die sakeman Lawrence Mudzinganyama op ’n waarskuwing.


Hy het homself aan die polisie oorgegee nadat ’n video versprei is waarin gesien kan word hoe hy vroue intimideer.


In die video dreig hy om die vroue dood te maak.


Misa se woordvoerder, Phakamile Hlubi Majola, sê Mudzinganyama se vrylating op waarskuwing bevestig dat vroue nie ernstig opgeneem word wanneer hulle mishandeling aanmeld nie.


LUISTER HIER:

Phakamile Hlubi Majola

Lawrence Mudzinganyama. FOTO: X
Lawrence Mudzinganyama. FOTO: X

 
 
 

Comments


bottom of page