top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misa waarsku teen 'n gevaarlike tendens onder die jeug

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 20
  • 1 min read

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) waarsku teen ‘n gevaarlike tendens onder leerders in Gauteng, waar die inhoud van brandblussers ingeasem word.


Misa sê die praktyk hou ernstige gesondheidsrisiko’s in, insluitend ernstige siekte en moontlike dood. Ouers word aangespoor om met kinders oor die gevare te praat.


Die vakbond steun oproepe van die Stad Johannesburg se Noodbestuursdienste en die Departement van Basiese Onderwys vir verhoogde bewustheid en dringende ingryping.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page