top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Misdaadsindikate gaan vasgevat word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 20, 2024
1 min read

Misdaadsindikate wat in die konstruksiesektor bedrywig is, gaan vasvat word. Dit, volgens die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat ook maatskappye en werkers wat deur die konstruksiemafia geteister word, versoek om hierdie misdade by die polisie aan te meld. Hy het aan die Nasionale Konstruksieberaad in Durban gesê boupersele moet ‘n veilige ruimte wees waar werkers sonder vrees kan werk, en dus spesiale ondersoekspanne brandpunte patrolleer om stabiliteit te bring. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page