top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MMM waarsku van ’n moontlike watertekort in gedeeltes van Bloemfontein

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 16, 2025
1 min read

Inwoners van die Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM), veral in die Botshabelo-omgewing, mag dalk met ʼn watertekort worstel. MMM het aangekondig die verlenging van wateronderbrekings kom weens die herstel van 'n gebarste hoofpypleiding. 'n Span met watervoorrade is na die betrokke areas gestuur.  

 
 
 

Comments


bottom of page