MMM 'werk aan beter dienslewering'
- Armando Pieters

- Jan 31
- 1 min read
Die Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM) se direktorate het hul verslae oor prestasie en vordering, asook die tweede kwartaal se planne vir dienslewering en beter begrotings,voorgelê. Volgens 'n verklaring deur MMM sê die Adjunk-Uitvoerende Burgemeester, Lulama Titi-Odili, die doel is nie om individue te straf nie, maar om duidelikheid te kry oor kwessies van dienslewering, die vordering van vereskillende projekte na te gaan, en te bepaal hoe voorwaardelike toekennings beter spandeer kan word.





Comments