top of page

Mothlanthe ontken sy stigting is nie meer deel van die Nasionale Dialoog

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 19, 2025
  • 1 min read

Voormalige president Kgalema Motlanthe het gerugte dat sy stigting hom aan die Nasionale Dialoog onttrek het, ontken.

Die gerugte het gevolg op die onttrekking van ander organisasies aan die dialoog.

Motlanthe sê sy stigting was nooit deel van voorbereidende taakspanne vir die dialoog nie en kon dus nie onttrek aan iets waaraan hulle nie betrokke was nie.

Mothlanthe sê hy kon nie die nasionale konvensie die afgelope naweek bywoon nie, maar het wel ‘n brief van ondersteuning gestuur.

 
 
 

Comments


bottom of page