top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

MotoGP: Indië is terug op die kalender

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2024
1 min read

Indië is terug op MotoGP se kalender, maar eers vir 2026.

Vanjaar se Grand Prix in die land was afgelas weens operasionele probleme.

Organiseerders van die Grand Prix het bevestig dat die Buddh Internasionale renbaan gasheer sal speel vir die renjaers vir die volgende drie seisoene.

Daar is intussen aangekondig dat die Grand Prix in 2025 in Indië ‘n reserwe-geleentheid sal wees.

 
 
 

Comments


bottom of page