Motoriste moet hulle solank vir die feesseisoen voor berei
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Nov 21, 2024
- 1 min read
Die Automobiel-Assosiasie (AA) doen ʼn beroep op motoriste om vir die komende feesseisoen voor te berei. Dit aangesien verhoogde vakansieverkeer vanaf 11 Desember, na die skole sluit, verwag word. Bestuurders word aangeraai om veiligheidsmaatreëls te tref om meganiese probleme en moontlike ongelukke te vermy. ʼn Woordvoerder van die AA, Layton Beard, sê motoriste moet ook geestelik vir die pad gereed wees. LUISTER HIER:







Comments