top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Motshekga sê begrotingsbesnoeiings kniehalter departement

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 19, 2025
  • 1 min read

Die Minister van Verdediging, Angie Motshekga, sê begrotingsbesnoeiings het haar departement se vermoë belemmer om sy mandaat na te kom. Motshekga het die uitdagings wat haar departement teister voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge onthul. Dit volg op weke se kritiek oor die dood van Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi is. Motshekga sê die departement sukkel om sy toerusting in stand te hou weens begrotingsbesnoeiings.

 
 
 

Comments


bottom of page