Mr Beast haak af met sy SA skoonheid
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 6 days ago
- 1 min read
Die wêreld se grootste YouTuber, Jimmy "MrBeast" Donaldson, is getroud met sy jarelange meisie, die Suid-Afrikaanse skrywer en stromer Thea Booysen.
Die paartjie, albei 28, het hul huwelik op sosiale media aangekondig ná ‘n intieme seremonie in die British Virgin-eilande.
Donaldson het dit beskryf as die beste dag van sy lewe.
Die paartjie het in 2022 in Suid-Afrika ontmoet, in Desember 2024 verloof geraak en nou amptelik getrou.








Comments