‘Munisipaliteite toon toenemende tekens van disfunksie voor die owerheidsverkiesing’
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 6 days ago
- 1 min read
Die Sentrum vir Risiko-analise (CRA) sê munisipaliteite toon toenemende tekens van disfunksie voor Suid-Afrika se komende plaaslike owerheidsverkiesing.
Kiesers sal op 4 November na die stembus gaan. Die datum is verlede week aangekondig toe die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge ingelig is oor negatiewe oudituitkomste en korrupsie in munisipaliteite.
Die CRA se Chris Hattingh sê ’n gebrek aan verantwoordbaarheid het misluk om wangedrag op munisipale vlak te bekamp. Hy sê egter kiesers sal die geleentheid hê om op te tree wanneer hulle later vanjaar hul kruisies trek.
LUISTER HIER:
Chris Hattingh








Comments